top of page

Classic Title

Red-hartbeest fom where the camp gets its name.

DINOKENG (aanhaling vanuit die Dinokeng amptelike webwerf)
 

"The Dinokeng Game Reserve is the first free-roaming Big 5 residential game reserve in Gauteng – and probably in the world – next to an urbanized area. It is a private/public initiative for which planning and development started in the early 2000’s. It was officially opened on 22 September 2011 after the introduction of four of the Big 5. The last of the Big 5 to be introduced in late 2012 were the Buffalo and they have settled in well.
 
The reserve boasts about 30 lodges ranging from camping and caravanning to self catering lodges; or tented accommodation and fully catered accommodation. A number of licensed restaurants offer a range of menus catering for young and old"

HARTBEES BOSKAMP
 

​Let daarop dat die grond,  hoofpaaie na Dinokeng dikwels nie baie goed is nie deurdat dit sinkplaat gery word. Diegene wat woonwaens sleep moet stadig en versigtig op sodanige paaie ry.  Dikwels is daar ook nog diere op die pad en soms is vinnige vermindering van spoed nodig.  Aanvraag na woonwa- en tentstaanplekke in die gebied styg skerp aangesien baie mense nou die nabyheid van die reservaat wil benut!  Die staanplekke is in 'n relatief veilige omgewing binne die kampwerf ingerig waar besoekers feitlik tussen die wild gerieflik kan oornag in die luuksheid van hul woonwa, of soos hul verkies, 'n tent.

    Ten einde volle voordeel van die reservaat te kry moet daar oorweeg word, en dit word aanbeveel, dat besoekers 'n permit kry om op die "self drive" roetes te kan ry en rustig na diere soek!

AKKOMMODASIE
 

Hartbees Boskamp bied, staanplekke vir tent, karavaan of boswa teen billike pryse.  Die staan plekke is geplavei en het sonbeskerming net oor.  Vanaf die meeste staanplekke kry mens 'n buitengewone goeie uitsig oor 'n groot deel van die Reservaat, veral oor die  gronddam daar naby - drinkplek van baie soorte wild - wat omtrent 300 meter verder geleë is.

bottom of page